Piero, daar is nie 'n dag wat verbygegaan het die laaste maand en 'n dag wat ek nie aan jou gedink het nie! ek is so trots om jou suster te wees, jy was so dapper en het so hard baklei. ek wens ek kon ten minste een keer nog met jou gepraat het, maar sadly, die laaste keer wat ek jou gesien het was bittersweet, aan die een kant, was jy so vreeslik siek, aan die ander kant het my geprek met die nurse darem verseker dat jy vir carla kon sien. ek verlang vreeslik na jou, jy sal dit nie glo nie! soms wens ek dit was ek wat nie meer hier was nie, ek wens dit was nie so gewees nie, ek kan nog steeds nie glo ek gaan jou nooit ooit weer sien nie! piero, ek mis jou, ek verlang na jou!!!!!


Onthou jy hoe jy ek weet nie hoeveel glase gebreek het om tannie Breggie se special glas te kry nie! was baie snaaks. boetie ek verlang vreeslik na jou!!!!